Bradlows - Lichtenburg

Tuesday, 13 December 2011

Item details

City: Lichtenburg, North West
Offer type: Offer

Contacts

Contact name CHRISTINE KENNEDY
Phone 0186320863

Item description

Middag al jul pragtige mense in lichtenburg, ek wil graag my winkel bradlows aan jul voorstel. Ons nou 6 maande weer oop in lichtenburg, en ja ons is hier om die gemeenskap by te staan in al hul behoeftes, ons is hier om n diens te lewer 24 uur n dag. As jul nie by ons kan uitkom, ons sal by julle uitkom skakel net 018 632 0863 of vir my die bestuurderes christine kennedy by 084 5133183. En dankie vir almal wat ons bygestaan het in die 6 maande, mag jul n geseende kersfees he en n wonderlikke 2012.